James Marshall (akteur)

James Marshall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James David Greenblatt
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

James Marshall is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cadence (1990), Twin Peaks: Fire Walk with Me (1992), en A Few Good Men (1992), en in die televisiereeks Twin Peaks (1990).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search